Selected:

Stuarts se Veldgids tot Soogdiere Van Suider Afrika

R470.00

Categories: ,

Groter suider-Afrika is ryk aan soogdierspesies, byna 400- wat almal in hierdie ten volle bygewerkte, omvattende veldgids ingesluit is.

Uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambie and Malawi voorkom, dit is ook uitvoerig hersien om die volgende in te sluit: nuwe bevindings en taksonomie, hersiene verspreidingskaarte en baie nuwe foto’s, kleurkodes om families te groepeer, simbole vir groottes en spore, foto’s van skedels, gegroepeer om vergelyking makliker te maak, volledige beskrywings van elke spesie bied insig in sleutelkenmerke vir uitkenning, tipiese gedrag, voorkeurhabitat, kos wat geeet word, voortplanting en lewensduur.

Skrywers: Chris Stuart, Mathilde Stuart

Also Available in English here

R470.00

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Stuarts se Veldgids tot Soogdiere Van Suider Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Close Menu
×
×

Cart