Watter boom is dit?
Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom – sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies – oorweldigend wees. Hierdie nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul ‘familiegroepe’ te beskryf.
Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word.
R260.00
Description
Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van verwante bome se gemeenskaplike kenmerke en ook die eienskappe waaraan spesies van mekaar onderskei word.
- Talle volkleurfoto’s van die diagnostiese kenmerke van bome;
- Opsommings van groepkenmerke in verstaanbare taal;
- ’n Geïllustreerde woordelys van plantdele;
- Notas met interessante bykomende inligting.
Reviews
There are no reviews yet.