Vratjievrugbliksembos en ander Magaliesbergbome
Die eerste volledige streekgids oor die inheemse bome wat in die Magaliesberg voorkom.
- Beskrywing van meer as 170 spesies inheemse bome wat in die Magaliesberg voorkom georden volgens FSA-nommer
- Familie- en genusbekrywings van die boomspesies
- Oorsprong en verklaring van wetenskaplike name en die beskermingstatus van bome
- Afrikaanse streekname wat ‘n ryk taal- en kultuurerfenis verteenwoordig
- Boomname in Afrikaans, Engels en / of in Setswana of isiZulu
- Meer as 350 kleurfoto’s
- Interessante boomstories, ekologiese inligting en allerlei nuttige praktiese wenke oor die gebruik en aanwending van inheemse bome
- Opgedateerde wetenskaplike en gewone name
Skrywer: Naas Grové
R390.00
Description

Reviews
There are no reviews yet.