Selected:

Veldgids tot Bome van Suider-Afrika - Opgedateerde en uitgebreide uitgawe van die boek wat die beste verkoop

R490.00

Veldgids tot Bome van Suider-Afrika – Opgedateerde en uitgebreide uitgawe van die boek wat die beste verkoop

Categories: ,

Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe foto’s en ’n nuwe seksie van 87 bladsye met foto’s van die hele boom maak dié gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld.

Skrywers: Braam van Wyk, Piet  van Wyk.

R490.00

Description

Suider-Afrika het ’n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot Bome van Suider-Afrika  beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en dié wat waarskynlik die meeste teëgekom word. Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfoto’s van die diagnostiese dele van die plant. Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.
Skrywers: Braam van Wyk, Piet  van Wyk.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Veldgids tot Bome van Suider-Afrika – Opgedateerde en uitgebreide uitgawe van die boek wat die beste verkoop”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Close Menu
×
×

Cart