Selected:

Slange & Slangbyt in Suider-Afrika

R230.00

Slange & Slangbyt in Suider-Afrika

’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt

Skrywer: Johan Marais

R230.00

Description

’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt.
Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto’s help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, wat die leser lewensbelangrike noodhulpinligting gee.
Slange en Slangbyt in Suider-Afrika is helder, prakties, maklik om te gebruik en van onskatbare waarde vir almal wat van die buitelewe hou.
Skrywer: Johan Marais

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Slange & Slangbyt in Suider-Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Close Menu
×
×

Cart