Selected:

Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika

R80.00

Category:

Hierdie gids is deel van ‘n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied ‘n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek.

Met behulp van kleurfoto’s en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.

Also Available in English here.

R80.00

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Close Menu
×
×

Cart