Faansie se Voel Boek
Ek hoop jy’s reg vir ‘n lewe vol avontuur!
Indien nie, moet jy asseblief nie hierdie boek koop nie. Sit dit nee ren stap weg. Daar is
ander oulike boeke op daai tafel daar oorkant. Maar as jy is, sal hierdie boek jou help om
elke voël in Suid-Afrika te identifiseer. Maklik!
Jy sal ook snaakse en interessante feite leer oor alles van sterre tot superhelde, plus so
ietsie oor voëls ook.
Skrywer: Faansie Peacock
Includes Free Magnet
R390.00 R350.00
Description

Reviews
There are no reviews yet.