Selected:

Eerste Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika

R80.00

Category:

Sasol Eerste Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika  bied aan die jong leser ’n fassinerende blik op die diere lewe van die streek. Met behulp van volkleur foto’s en verspreidings kaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die meer algemene soogdierspesies in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en teelgewoontes.

Also available in English here

R80.00

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Eerste Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Close Menu
×
×

Cart