Aardwolf tot Ystervark – Die Ensiklopedies 2de uitgawe (inligting oor 67 soogdiere)
‘n Baie insiggewende Afrikaanse boek wat vrae en antwoorde bevat van Suid-Afrikaanse
diere, wat wissel van die Aardwolf na die Ystervark. Dit is ‘n baie nuttige gids wanneer jy
nasionale parke in Suid-Afrika besoek.
Skrywer: Riëtte
R799.00
Description

Voorbeeld vrae in die boek
• Kan ‘n enkele leeu ‘n kameelperd doodmaak?
• Watter diere kan draers van hondsdolheid wees?
• Hoekom ruik hiënas so sleg?
• Is dit waar dat swart renosters soms mis eet?
• Hou wilde honde enige gevaar vir mense?
Meer as…
• 750 volkleurglansbladsye
• 2200 vrae en antwoorde
• 1400 foto’s
• 300 brokkies
Skrywer: Riëtte
Reviews
There are no reviews yet.